Geert Wilders – The Voice of Israel
Another brave Christian, Geert Wilders, whose PVV party finished 3rd in the Holland elections and is part of the ruling right-wing government, has suggested to ending the Middle East conflict by renaming Jordan to Palestine.
Mr. Wilders’ comments aren’t even that controversial. Unfortunately, most people don’t know (be…cause the press doesn’t tell them) that before 1923 Jordan and Palestine were one entity – named the “British Mandate of Palestine”. The Brits split “Palestine” then into two parts – Palestine (24%) and Transjordan (76%). How the smaller entity took the name of the previous entity is beyond us. For more information, please see the Middle East Maps for Dummies.
July 11th, 2010 at 2:15 am
[…] Christians for Israel – Geert Wilders – The Voice of Israel […]
July 14th, 2010 at 2:56 pm
In a generation or two, the US will ask itself: Who lost Europe ?’
Here is the speech of Geert Wilders, Chairman, Party for Freedom, the Netherlands, at the Four Seasons, New York , introducing an Alliance of Patriots and announcing the Facing Jihad Conference in Jerusalem.
Nêrens in hierdie blaaielang betoog is daar een voorstel oor hoe om die kwessie aan te spreek nie. Nee, stuur dit eerder aan en hopelik sal iemand met ‘n voorstel kom wat ons in Europa sal pas.
Nie een Europieër het genoeg moed om te erken dat die morele agteruitgang in Europa doodgewoon die toelaat van “neem grense weg” is nie. Kinders kan self besluit wat die beste is. Jy mag nie vir ander sê wat hulle nie mag doen nie en veral nie vir kinders nie. Wat min mense besef is dat almal, insluitende die sogenaamde intelligentes, van grense hou. Dit gee beskerming.
En moenie vashou aan die grondslag van al die westerse regstelsel, die almanak, die jaartal en die gewone orde wat bestaan nie. Gerieflikheidshalwe word vergeet dat alles uit Christendom kom – reg of verkeerd. Hoekom is daar meer Moslems in moskees as wat daar lidmate in kerke deur Europa is. Dit is g’n nuwe ding dat kerke in Europa doodgewoon museums geraak het nie. Nou word daarna verwys want ewe-skielik raak Islam ‘n bedreiging. Christene was ‘n verleentheid vir die welvarende Europieërs en het al hoe minder belang gekry omdat Christenskap net vir kinders en oningeligtes (sukkelaars) sou wees. Verbasend steeds dat as mense gevoelsbelaaide woorde gebruik steeds na Christus of God verwys.Ek het nog nie iemand raakgeloop wat sou sê “O my Allah” of “Mohammed” nie. Die Islam het die gaping kom vul en is bereid om vir die Europiërs tereg te wys dat hulle in ‘n oneerlike en morele verval hulle bestaan maak en niemand hou daarvan om dit te hoor nie.
Net om die perspektief te gee — met die draai van die vorige eeu was daar 98 % van die Europese bevolking Christene en 2% ander en met die begin van die 2de mellineum was daar net 2% Christene en 98% ander.
Hier is my voorstel oor hoe om dit te benader. Op die knieë dat die 3 enige God sal ingryp in my lewe en dan dié rondom my en dan die groter gemeenskap waarin ek lewe tot ons uiteindelik by Europa uitkom.
Om uit te kom by die “ou” waardes het ons Christus nodig. Of as ons nie in Hom wil glo nie dan ten minste die waardes wat Hy vir ons gegee het.
Gegroet uit Auckland, Nieu-Seeland